1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15

Hi guys

After a sleepover until after lunch, the matric dance is finally over. Thanks so much for your limo service.

Kirsty was really happy with everything and it all went like clockwork. And thanks for the pics - they are great!

Derek Watts

Hi Elna

Ek sê dankie vir vanaand. Ons het dit almal baie geniet! Dit was vir ons ‘n belewenis en sal dit altyd onthou. Ek sal julle beslis by al my mensies aanbeveel!

Mooi aand en ’n veilige reis hustoe.

Cynthia van Vuuren, Gansbaai

Beste Elna

Aangeheg is die foto van Goudrif se Matriekafskeid op 18 September. Baie dankie vir jou professionele diens.

Die kinders het die rit in die limo baie geniet en dit het bygedra om die aand vir hulle ekstra spesiaal te maak.

Lucia Steenkamp

Hi Elna

Ons wil net vir julle baie dankie sê vir die wonderlike diens wat julle gegee het op ons spesiale dag. Ons sal enige tyd ander mense vertel van julle dienste.

Rubin & Dina Jacobs

Hi Elna

I just wanted to take the opportunity to say thank you very much for an amazing night that would not have been possible without your guys help. It was truly a perfect evening and cannot thank you enough! The service was incredible and extremely professional.

Dylan Pieterse

Hallo Elna

Nogmaals dankie vir jou bydrae om ons dogter, Leonie, se dag so spesiaal te maak asook vir al jou moeite. Ons waardeer dit regtig baie. Sy was bevoorreg om so in styl by haar troue aan te kom.

Hannes en Hester Viviers